MIRIAM

Deur : Skriba  /  September 11th, 2012

Sy is in Noord-Afrika, baie opgewonde te midde van toe deure agv visum probleem. Bid vir haar gesondheid, haar veiligheid en oop deure vir die werk wat sy daar in die sekulêre lewe sal doen om uiteindelik by haar roeping uit te kom. “Laat wat jy doen, aan die Here oor, dan sal jou voornemens geluk.”Spr 16:3

40 DAE TEKS VIR DINSDAG – JAKOBUS 1:22-25

In die Nuus