MIRIAM

Deur : Skriba  /  September 27th, 2012

Iewers in die Noorde werk Miriam en uit haar nuusbriewe blyk dit dat die Here algaandeweg deure oopmaak sodat sy vir Hom ‘n verskil kan maak.  Word ‘n medewerker in hierdie vreemde land waar die evangelie van Jesus Christus vir die owerhede nie Goeie Nuus is nie en bid vir haar tydig en ontydig.  “Verder, broers (medegelowiges), bid vir ons, sodat die woord van die Here vining mag versprei en oral oorwin …….. “  2 Thes 3:1

In die Nuus