MIRIAM

Deur : Skriba  /  February 7th, 2013

Die lewe in Noord-Afrika is nie ‘n piekniek nie!  Bid maar vir haar vir ware vriende en dat sy sonder vrees kan leef.  Vra dat die Here haar sal beskerm teen venynigheid van mense en dat sy oral guns sal verwerf by mense.  Vra ook dat die Here haar suksesvol sal maak in wat sy doen.  “Julle moet ook geduldig wag en moed hou, want dit is nie meer lank nie dan kom die Here.”  Jak 5:8

In die Nuus