MIRIAM

Deur : Skriba  /  October 9th, 2013

Sy is miskien nou minder in die gevaar soos voorheen, tog is sy besig met die voorbereiding van gelowiges wat uiteindelik in die voorste linie vir die evangelie sal staan.  Bid haar toe insig en wysheid en ‘n fyn onderskeiding van die dinge wat werklik belangrik is vir die werk in geslote lande.  “Ons bid ook dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en in fyn aanvoeling sodat julle dié dinge sal onderskei waarop dit werklik aankom.”  Fil 1:9

In die Nuus