MIRIAM

Deur : Skriba  /  January 20th, 2014

Sy skryf in ‘n baie interessante boodskap dat daar ‘n 3 maande fokus van gebed is op ‘n spesifieke Noord-Afrika land en dat sy gretig wag om weer “koers te kry”.  Ons dank die Here dat dit weer goed gaan met haar en vra dat die Heilige Gees haar sal ondersteun en lei om haar roeping uit te leef.  “Die Here het sy oë oral op die aarde sodat Hy dié kan help wat met hul hele hart op Hom vertrou.”  2 Kron 16:9

In die Nuus