MIRIAM EN NOORD-AFRIKA
Deur : Skriba / March 22nd, 2012
Nou bid ons dat die Here deure sal oopmaak sodat sy ‘n geskikte pos sal kry om ‘n basis te vind om van te werk. Vra ook dat die Heilige Gees haar in die wagtyd-perk sal bemoedig en toerus om volkome voorbereid te wees. “Ek weet alles wat julle doen. Kyk, Ek het ‘n deur voor julle oopgesluit en niemand kan dit weer toesluit nie.” Opb 3:8