MISDAAD
Deur : Skriba / February 19th, 2013
Kom ons dank die Here vir die inbrake waar mense nie seergekry het of vermoor is nie. Aan die anderkant, kom ons bid vir die polisie dat hul metodes sal vind om die vlaag van inbrake hier en elders te stop. Ons vra die Vader ook om te verhoed dat vrees ons mense sal beetpak en hulle vir goeie werke sal verlam. “Omdat die verkeerde daad nie meteens gestraf word nie, hou mense eenvoudig aan om verkeerd te doen.” Pred 8:11