MISDAAD / GEWELD

Deur : Skriba  /  October 26th, 2011

Dank die Here dat ons in hierdie tye van eskalerende misdaad/geweld ook mooi stories hoor van die beskerming van die Here in gevaarlike situasies, vergifnis van slagoffers aan geweldenaars en die genesing van gees en liggaam na traumatiese ervarings.  Ons Here heers ook in hierdie omstandighede en kan ons beskerm as Hy wil“As Hy beproewing aan ‘n mens gebring het, ontferm Hy Hom weer, want sy liefde is groot:  dit is teen sy sin dat Hy mense in ellende en beproewing bring.”  Klaagl 3:32 & 33

In die Nuus