Misdaad/Geweld/Mishandeling/Swaarkry

Deur : Skriba  /  January 4th, 2015

Hierdie sake kom dikwels in ons gebede op en omdat Jesus die wêreld oorwin het, kan ons steeds bid dat die dinge ons nie in 2015 tref nie en dat die bestryding daarvan, suksesvol sal wees.  Bid vir die polisie en alle beskermingsdienste dat hul die hand van die Here sal sien deur  wonderwerke in beskerming.   “Want ons wil nie hê, broeders, dat julle onbekend moet wees met ons verdrukking wat oor ons in Asië gekom het nie, dat ons uitermate swaar gehad het, ……sodat ons nie op onsself sou vertrou nie, maar op God wat die dode opwek.”   2 Kor 1:8 – 9 

In die Nuus