MOEDELOSE MENSE

Deur : Skriba  /  October 14th, 2013

Hierdie gebed ontstaan uit die preek met die tema:  “Leef met ‘n toekomsverwagting.”  Ons bid dat die Here mense in ons gemeenskap wat moed verloor het weer sal oprig.  Vra dat die Here vir u persoonlik sal toerus en bereid sal maak om sy voete te wees wat die Goeie Boodskap van Jesus aan sulke mense bring.  Jesus kan lig bring waar die duisternis nog talm.  “Wie in die donker loop en geen lig sien nie, moet op die Here vertrou, moet op sy God steun.”  Jes  50:10

In die Nuus