MOSLEM OORHEERSING

Deur : Skriba  /  October 18th, 2012

Die video verwys na Belgistan en beweer dat België teen 2030 ‘n Moslemregering sal hê.  Te midde hiervan groei die Kerk van Christus in Moslemlande en kan Habakuk (en ons) met vrymoedigheid en oortuigend bid:  “Here, ek het  gehoor wat van U vertel is en ek is vervul met ontsag vir wat U gedoen het.  Doen dit ook in ons tyd, laat u (magtige) dade ook in ons tyd ervaar word.”  Hab 3:2

In die Nuus