MOSLEMBEDIENING DURBAN

Deur : Skriba  /  May 19th, 2014

Ons kry gereeld nuusbriewe van Wessel en Lomé uit Durban waar hulle die bediening onder Moslems behartig.  Bid asb vir hulle dat daar vrug op hul arbeid sal wees, dat fondse beskikbaar sal wees om die werk te doen en dat hulle ook veilig sal woon.  “Ons vertrou op die U (Here), want dit is U wat al hierdie dinge doen.”   Jer 14:22

In die Nuus