Ná GEMEENTEFEES
Deur : Skriba / October 28th, 2012
Vertel aan die Here wat u belewenis was met die Gemeentefees soos dit verloop het, vanaf Vrydagmiddag. Salomo het die volk ná die fees terug laat gaan huis toe “bly en gelukkig oor die goeie dinge wat die Here gedoen het ….” Volgens 1 Kon 8:66