Ná PINKSTER
Deur : Skriba / May 27th, 2012
Piet Smit sing dat die preek nou klaar is en dat dit nou geleef moet word. Pinkster is verby en nou moet ons uit Abraham en sy belewenis as lewensles gaan leef. Kom ons bid dat die Heilige Gees ons hierin sal lei en toerus om tot eer van God te leef. “Die Gees van God het kragtig in hom gewerk, en hy het saam met hulle as profeet opgetree.” 1 Sam 10:10