NOORD-AFRIKA

Deur : Skriba  /  October 13th, 2011

Egipte    –  Pas verkiesing van parlementslede afgehandel, presidentsverkiesing dalk eers in Maart.  Eerste demokratiese presidentsverkiesing.  Wetteloosheid vier hoogty.

Libië       – Oorgangsregering is besig om ‘n kabinet saam te stel.  Bid asb vir ‘n vreedsame, stabiele regering en vrede vir die oorloggeteisterde land.

Somalië –  Hongersnood – mense sterf by die duisende. Die hulpprogramme bereik nie almal nie.  Net die Here, die Almagtigekanhier uitkoms gee.  So pas op die nuus van ‘n ernstige selfmoordbom waarin baie mense dood en beseer is.

 

Ons bid:  Ag Here, God van die hemel, groot en ontsagwekkende God wat u verbond en troue liefde handhaaf teenoor dié wat U liefhet.  Gee asb uitkoms in hierdie geteisterde lande – Egipte, Libië, en Somalië – elkeen na sy behoefte.  Doen dit op so ‘n  wyse dat u Naam die eer ontvang.

In die Nuus