NOORD-AFRIKA

Deur : Skriba  /  July 3rd, 2014

Gewoonlik haal vervolging van Christene nie die hooftrekke van die daaglikse nuus nie, maar die gebeure in Kenia en ander Afrika lande is so angswekkend dat dit die wêreld aangryp.  Kom ons bid vir die beskerming van gelowiges in Afrika en vra spesifiek dat die uitbreiding van Islam gestuit sal word. 

“Soos ‘n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor dié wat Hom dien.”  Ps 103:13

In die Nuus