NOORD-AFRIKA, ELSA, HONGERSNOOD

Deur : Skriba  /  September 8th, 2011

Noord-Afrika, veral Libië en Nigerië, is steeds ‘n kookpot en vrede bly steeds op ‘n afstand.  Elsa gaan binnekort vir opleiding en in die Ooste van die land sterf mense van hongersnood.  Dra die sake aan die Here op en pleit vir vrede, veiligheid en voorsiening in nood.  “Dit is die Here wat sorg vir dié wat Hom eer, vir dié wat op sy mag vertrou om hulle van die dood te red, en hulle in die lewe te hou in hongersnood.”  Ps 33:18

In die Nuus