NOORD-AFRIKA

Deur : Skriba  /  October 6th, 2011

Ons het so gehoop dat die onrus in Noord-Afrika by die tyd verby sal wees.  Mense ly en sterf steeds in gevegte en die man verantwoordelik daarvoor is onopspoorbaar.  Vra dat die Here hier sal ingryp en vrede sal bewerkstellig.  “Maar ek sal vertrou op die Here, ek sal wag vir die God wat red.  My God sal my gebed verhoor.”  Miga 7:7

In die Nuus