NOORD-KOREA

Deur : Skriba  /  October 3rd, 2013

Daar is ‘n hele aantal Christene in 2013 in Korea doodgemaak.  Bid vir die gesinne wat geliefdes verloor het.  Bid asb ook vir Koreaanse vlugtelinge in China.  Mag hulle deur die Here self toegerus en beskerm word sodat hulle as boodskappers na hulle land kan terugkeer.  Daar is ook ander wat na vrye lande gevlug het, geliefdes agtergelaat het en nie weer kan terugkeer nie.  Ons bid:  “Here, almagtige, ontsagwekkende en liefdevolle God, wil U nie uitreik na Noord-Korea, die harte van vervolgers verander en hulle tot geloof in Jesus Christus bring nie?!”

In die Nuus