NOORD-KOREA

Deur : Skriba  /  June 12th, 2014

Noord-Koreane is geestelik dors, soek na die waarheid en baie kom tot geloof in Jesus Christus wanneer hulle die evangelie hoor.  Bid vir die gelowiges in Noord-Korea, wat ten spyte van gevare en beperkinge, steeds die evangelie verkondig.  Een van die gelowiges skryf:  “Moenie dat die nuus oor Noord-Korea u ontmoedig nie.  Die Here is aan die werk hier!”

Matt 4:16  “Die volk wat in duisternis woon, het ‘n groot lig gesien; hulle wat in die skemerland van die dood lewe, vir hulle het ‘n lig opgegaan.” 

In die Nuus