Noord-Korea

Deur : Skriba  /  June 18th, 2015

Loof die Here vir ’n aantal Christene wat vir die eerste keer in jare bymekaar kon kom.  Dank die Here vir sy getrouheid!  Bid dat die Heilige Gees die geheime kerk in tronke sal versterk en beskerm. Hulle moet SOOO versigtig wees, want mede-gevangenes is dikwels spioene vir die staat. “Soek julle krag in die Here en sy groot mag.  Ef 6:10

In die Nuus