Nuus van die dag

Deur : Skriba  /  October 12th, 2015

Bepaal vir uself wat die mees ontstellende nuus is wat u vandag deur die nuusmedia ontvang het, bid tot die God van die hemel oor die saak.  Bid terseldertyd vir joernaliste wat nuusberigte skryf, dat hulle feite korrek sal weergee, by die waarheid sal hou en die impak van die nuus op die gemeenskap in ag sal neem.  “Toe koning Hiskia dit hoor, het hy sy klere geskeur.  Hy het rouklere aangetrek en is na die huis van die Here toe”.  2 Kon 19:1

In die Nuus