OES OP DIE LANDE

Deur : Skriba  /  October 24th, 2012

In die volgende maand is die graan- en vrugte oeste baie kwesbaar in weersomstandighede – tyd wanneer die boer die vrug op sy arbeid sien.  Kom ons bid dat die Here die oes sal seën en dat dié wat die oes insamel, aan die Here die eer sal gee.  “Ons eer U as die Skepper van alles wat hier groei, van planttyd en van oestyd, van winter en van bloei.  Ons wil aan U, die Gewer, aan U, ons opbrengs wy.”  Lied 461 vers 2

In die Nuus