Ons geestelike leiers
Deur : Skriba / January 23rd, 2016
Bid dat ons geestelike leiers die Woord suiwer en volgens God se wil sal interpreteer en aan ons oopbreek, en ons sal motiveer om dieselfde te doen; ook dat hulle die nodige krag sal ontvang vir hulle taak