ONTWAKING IN DIE KERK

Deur : Skriba  /  September 9th, 2014

Vra die Here om alle kerke met sy Gees toe te rus.  Bely alle vorme van hoogmoed, selfvoldaanheid, vals lering en sonde.  Bid vir eensgesindheid tussen alle kerke van Christus.  Vra die Here om kerke te louter met heilige vuur tot suiwer prediking en bediening.  “Kyk, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien kom! .  Jes 43:19    

In die Nuus