OORGAWE
Deur : Skriba / March 17th, 2013
Om soos klei in die Pottebakker se hand te wees, moet ons eers by ‘n oorgawe kom, sodat die Heilige Gees ons kan vorm. Verootmoedig U voor die Here en vra dat sy Gees u lewe sal vorm. “ …….. laat die Gees julle vervul, en sing onder mekaar …….. “ Ef 5:18