Opstanding-Sondag: Verootmoediging

Deur : Skriba  /  April 5th, 2015

Die Heer is uit die graf, hoe kan ons anders as om Hom te loof en prys vir die groot wonder. Uit Lied 402: “Die Heer het waarlik opgestaan, Halleluja! Die dood se, mag is verslaan, Hy’t nie in die graf gebly, Hy is die hoop wat ons bely, Halleluja!”

In die Nuus