OSBRAAI 24 MEI

Deur : Skriba  /  May 21st, 2014

Terwyl ons u aan die Osbraai herinner, wil ons vra dat u vir die werksaamhede van die Getuienisbediening sal bid.  Ons ondersteun sendelinge in die moeilike werk waarvoor die Here hulle geroep het.  Kom ons bid dat die Here die getuienisaksies in die gemeente sal seën en dat Hy die roeping van arbeiders vir die oes weer sal bevestig in die gemeente.  “Mens, Ek het jou die wag van Israel gemaak.  Wanneer jy my opdrag ontvang, moet jy ……..”  Eseg 33:7

In die Nuus