PARKLANDS GEMEENSKAPSKERK

Deur : Skriba  /  September 5th, 2011

Hier word die boodskap van Jesus aan 12 nasionaliteite bedien terwyl die liefde van die Vader hulle as kerk saambind.  Bid vir Philip Botha en die ander geestelike leiers dat hulle die wil van God sal verstaan en getrou sal vertolk aan die verskeidenheid.  “Ek, daarenteen, het baie krag, ek het die gees van die Here …..”  Miga 3:8

 

In die Nuus