POSITIEWE GESINDHEID

Deur : Skriba  /  April 5th, 2012

Om deurlopend ‘n positiewe gesindheid, selfs onder moeilike omstandighede, uit te straal, is ‘n baie belangrike kenmerk van ‘n gelowige. Tog is dit iets waarmee die meeste van ons sukkel. Die Here sál dit vir jou gee as jy opreg daarvoor bid.  Lees ook Spreuke 15:15 !

In die Nuus