Pray4Libia

Deur : Skriba  /  November 5th, 2015

Deur die beskikbaarheid van internet kan Libiërs deur webwerwe en sosiale media bereik word. Meer en meer mense het toegang tot die internet en God gebruik die digitale media om die evangelie aan Libiërs te bring en gelowiges daar te versterk. Vra die Here om gelowiges en soekers in Libië deur die werking van die Heilge Gees aan mekaar te bind wanneer hulle op internet soek. Bid dat die kanale nie deur die owerheid blokkeer sal word nie. “Maar die Here het hulle weggesteek”. Jer. 36:26.

In die Nuus