RAMADAAN

Deur : Skriba  /  July 31st, 2014

Die toewyding van Moslems in hierdie maand is merkwaardig en baie beleef dit as ‘n intense geestelike ervaring.  Kom ons bid dat die Here Hom aan Moslems in hierdie tyd sal openbaar as die enigste deur na die Vader.  Bid dat die gekruisigde Here Hom in drome en visioene aan Moslems bekend sal stel.  “Hy het klere aangehad wat met bloed deurweek was en sy Naam is:   ‘Die Woord van God’.”  Openb 19:13

In die Nuus