Ramadaan

Deur : Skriba  /  March 31st, 2015

Dit is nog nie die maand van Ramadaan nie (eers 18 Junie tot 17 Julie) maar ons bid nou reeds dat Moslems sal besef dat Jesus klaar die prys vir hul sondes betaal het en dat hulle met God die Vader versoen is. Bid dat die Here Moslems sal voorberei om gedurende die maand van toewyding Hom te soek met ’n verwagting.

So sê die Here: ‘Op ’n tyd wat Ek goeddink sal Ek jou gebede verhoor”. Jes. 49:8

 

In die Nuus