RAMADAN

Deur : Skriba  /  July 1st, 2014

Die maand Ramadan word ‘n diep en intense belewenis vir Moslems.  Kom ons bid dat die Here Homself aan baie Moslems sal openbaar as die enigste Weg na die lewende God.  Vra dat die Here geleenthede sal skep waar gelowiges die “lig vir die nasies” vir Moslems kan wees. 

“Die Here is goed, Hy is ‘n toevlug in nood, Hy sorg vir dié wat by Hom skuil.”  Nah 1:7

In die Nuus