RAMADAN 28 JUNIE – 28 JULIE
Deur : Skriba / June 24th, 2014
Open 15:4 “Wie sal u nie vrees nie, Here en u Naam nie verheerlik nie? U alleen is heilig! Al die nasies sal kom en U aanbid, want hulle sal sien dat u handelswyse regverdig is.”
Ons bid dat hierdie uitspraak waar sal raak – dat elke Moslem tot die oortuiging sal kom dat die Here alleen heilig is en dat hulle sal sien dat sy dade regverdig is.