REëN & ARBEID IN DIE LANDBOU

Deur : Skriba  /  May 27th, 2013

Die vroeë reën het geval en graan is geplant, nou wil ons vra dat die tussentydse reën ook sal val.  Bid tot die Here wat die reën laat val om ook nou waar dit baie nodig is, te laat reën.  Daarenteen bly arbeid in die Landbou ‘n strydpunt.  Bid vir rustigheid en koel koppe by die leierskorps.  Bid dat werkers verantwoordelik sal optree.  “Die regverdige het meer as genoeg om te eet; goddelose mense bly honger.”  Spr 13:25

In die Nuus