REGERING
Deur : Skriba / May 21st, 2013
Gen 7:3 “Maar Ek sal die farao hardkoppig maak, sodat Ek baie tekens en wonders in Egipte kan doen.” Ons bid – Here, werk so met die mense in die regering en almal wat gesag uitoefen dat U groot wonders in ons land kan doen. Laat mense so regeer dat u Naam die eer sal kry.