REGERING

Deur : Skriba  /  July 23rd, 2013

Ons kan verwag dat die politieke terrein stormagtig sal raak met die oploop na die 2014 verkiesing.  Kom ons bid dat die Here die leiers op hierdie vlak kalm sal hou, sal aanvuur om respek teenoor mekaar te toon en regverdig op te tree.  “Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is.  Hy vra van jou dat jy reg sal laat geskied, dat jy liefde en trou sal bewys, dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God.”  Miga 6:8

In die Nuus