REGERING

Deur : Skriba  /  January 17th, 2012

Die Here stel heersers aan en sit heersers af, al lyk dit nie aldag so nie.  Daarom het die Here in sy Woord opdrag gegee dat daar vir alle mense, en Hy noem spesifiek dié wat regeer, gebid moet word.  Bid sonder ophou en met vrymoedigheid, want Hy wil hulle ook lei en hulle genadig wees.  “want die owerheid is ‘n dienaar van God tot jou beswil.”  Rom 13:4

In die Nuus