REGERING

Deur : Skriba  /  December 3rd, 2012

Rom 13:1  “Elke mens moet hom onderwerp aan die owerhede wat oor hom gestel is” – daarom kan ons nie in ons gebede die regering “verklae” by God nie – ons moet met eerbied vir die mense bid en vra dat hulle ook die vrede wat Jesus bied, sal ontdek.  Bid met dié gesindheid vir alle leiers in staatsdepartemente en die Openbare Beskermer.

 

In die Nuus