REGERING

Deur : Skriba  /  March 19th, 2013

Kom ons waak daarteen om veroordelend te bid vir die regering – ons bid in opregtheid dat die Here deur die werking van sy Gees met regeringsleiers sal “handel soos die eer van sy Naam vereis” volgens ons aanhefteks.  Dan sal ons almal God en sy wil beter leer ken.  “Besef jy nie dat God jou deur sy goedheid tot bekering wil lei nie?”  Rom 2:5

In die Nuus