REGERING
Deur : Skriba / April 9th, 2013
Die bepalende invloed wat die besluite en optrede van regeringsleiers op die lewe van mense het, dwing ons om vir hulle te bid. Bid asb dat die Heilige Gees hulle so sal lei dat die eer van die Here in elke besluit gedien sal word. Want die Here sê: “Ek het gedoen wat die eer van my Naam vereis het.” Eseg 20:14