REGERING EN ANDER LEIERS

Deur : Skriba  /  November 19th, 2012

Die tweede stap in voorbidding vir die regering is om God te erken vir wie Hy is en waartoe Hy in staat is.  Jonas sê:  “U is ‘n genadige God, barmhartig, lankmoedig en vol liefde.”  Daniël sê van God:  “Hy wat tye en omstandighede verander, wat konings (regeerders) afsit en konings aanstel, ………. wat ondeurgrondelike dinge openbaar en wat weet wat in die duisternis is, by Hom is die lig.”  Ons bid:  “Here, Almagtige God, bring die lig ook in ons land.”

In die Nuus