REGERING

Deur : Skriba  /  November 2nd, 2011

Groot nuus dié week onder die opskrif “Zuma maak skoon”.  Terselftertyd lees ons dat dit ‘n baie “suksesvolle” maand was vir die polisie met die opspoor van perlemoenbesendings.  Bid asb vir die leiers in die kabinet en plaalike regering, dat hul eerlik, opreg en met integriteit sal regeer.  Dank die Here vir suksesse teen misdaad.  ” …. mense moet ernstig tot God roep en hulle van hulle verkeerde dade bekeer, en berou hê oor die geweld wat hulle gepleeg het.  Miskien sal God van plan verander en nie meer kwaad wees nie.”  Jona 3:8 & 9

 

In die Nuus