REISIGERS OP PAAIE

Deur : Skriba  /  April 21st, 2014

Kom ons bid vir reisgenade vir almal wat in hierdie dae op besige paaie reis.  Vra vir verantwoordelike en gehoorsame bestuurders wat vriendelik en hoflik teenoor medereisigers optree.  Bid vir die verkeerspersoneel dat hulle met eerlike opregtheid die verkeer sal bestuur.  “Of ek sit en of ek opstaan, U weet dit, U ken my gedagtes nog voordat hulle by my opkom.  Of ek reis en of ek oorbly, U bepaal dit, U is met my paaie goed bekend.”  Ps 139: 2 & 3

In die Nuus