RUSTENBURG

Deur : Skriba  /  June 10th, 2014

Die voortslepende staking van mynwerkers tref Rustenburg se sake-sektor met geweld.  Subkontrakteurs vir myne en gewone besighede in die dorp gaan finansieel  ten gronde en moet hul besighede sluit.  Dit is mense wat niks met die staking te doen het nie.  Kom ons bid vir ‘n vreedsame oplossing vir die hele situasie en veral vir die kerke in Rustenburg wat finansieel uitgeput raak.  “Staan dwarsdeur die nag op en roep, stort voor die Here jou hart uit soos water, strek jou hande uit, en bid …..”  Klaagl 2:19

In die Nuus