SAKE VAN DIE DAG

Deur : Skriba  /  August 20th, 2012

Dr Ryk van Velden het ons in die prediking ‘n vorige Sondag gelei in volhardende gebed (tydig en ontydig) oor sake van die dag.  Dié dinge wat rondom ons gebeur waarteen ons wil bid (misdaad / rampe) en waarvoor ons wil bid (die voorsiening van ons Here en die verheerliking van sy Naam).  Probeer om die gewoonte aan te kweek en kyk hoe die beloftes van die Here waar word in u lewe.  “As Hy die tweede keer verskyn, kom Hy nie in verband met sonde nie, maar om verlossing te bring vir dié wat Hom verwag.”  Heb 9:28

40 DAE TEKS VIR MAANDAG – Fil 1:27a

In die Nuus