SAMEWERKING MIDDELBURG

Deur : Skriba  /  February 10th, 2014

Ons samewerking met Middelburg is nou goed op dreef, maar het nog nie die hoogtes bereik waaroor ons steeds droom nie.  Ons het goeie vriende gemaak, maar wil meer lidmate van die twee gemeentes aan mekaar blootstel.  Ons praat op Sat 15 Febr met mekaar op Beaufort-Wes oor samewerking in 2014 en vra u voorbidding vir hierdie beplanning.  “’n Mens kan sy voornemens hê, maar die laaste woord daaroor kom van die Here af.”  Spr 16:1  “’n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop.”  Spr 16:9

In die Nuus