SAMEWERKING MIDDELBURG
Deur : Skriba / June 5th, 2013
Benewens die feit dat Middelburg afset soek vir hul wildsvleis wil ons graag sien dat die twee gemeentes op geestelike vlak verryk word. Bid asb dat die Here vir ons die pad sal wys om ook op dié vlak mekaar te ondersteun. “Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.” Spr 3:5 & 6