Saterdag: Lofprysing.
Deur : Skriba / September 25th, 2015
Skrifgebed uit Ps 19: “Here, U woord is volmaak, U onderwysing is betroubaar, U gee wysheid aan die wat nog onervare is, u bevele dui die regte koers aan, u gebod is helder dit gee insig. Mag wat ek sê en wat ek dink tog vir U aanneemlik wees, Here, my Rots en my Verlosser”.